<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[C1]
.          G
   Ek sal wag op U
.          C
   Ek sal wag op U
.         D              Em
   Op U Woord sal ek vertrou
.         G
   Ek sal wag op U
.          C
   biddend wag op U
.         D           G
   tot U liefde my vashou

[V1]
.   Em               D     G
 In diepste pyn roep ek na U
.                        C
 Uit donkerte lig ek my lied:
.      Em       D     Bm    C
 Here, hoor my hunker na U naam
.    G              D    G
 en neem my smeekgebede aan

[V2]
.   Em         D       G
 As U my sonde moes onthou
.                          C
 sou dood en lyding om my vou
.         Em       D       Bm      C
 Maar die Heer is goed; Hy sal vergeef
.  G             D       G
 genade laat my waarlik leef

[C2]
.          G
   Ek sal wag op U
.         C
   Ek sal wag op U
.        D               Em
   Op U Woord sal ek vertrou
.         G
   Ek sal wag op U
.          C
   biddend wag op U
.         D           G
   tot U liefde my vashou

[V3]
.    Em                D     G
 So plaas jou hoop in Hom alleen
.                             C
 Skep moed en neem sy liefde aan
.     Em       D      Bm        C
 Ons hoef nie meer te treur en ween
.       G               D     G
 want Christus het weer opgestaan!

[C3]
.          G
   Ek sal wag op U
.          C
   Ek sal wag op U
.         D              Em
   Op U Woord sal ek vertrou
.         G
   Ek sal wag op U
.          C
   biddend wag op U
.         D           G
   tot U liefde my vashou

[V4]
.    Em               D       G
 God het vir ons die weg kom wys
.                          C
 En Jesus self betaal die prys
.       Em     D     Bm      C
 Sodat elkeen wat op Hom vertrou
.    G             D      G
 sal Hy in liefde styf vashou
.      Em     D      Bm       C
 Sodat elkeen wat op Hom vertrou
.    G             D      G
 sal Hy in liefde styf vashou

[C4]
.          G
   Ek sal wag op U
.         C
   Ek sal wag op U
.           D              Em
   want die more sal weer kom
.         G
   Ek sal wag op U
.          C
   Biddend wag op U
.          D             G
   Want my redding is in Hom

[C5]
.          G
   Ek sal wag op U
.         C
   Ek sal wag op U
.           D              Em
   want die more sal weer kom
.         G
   Ek sal wag op U
.          C
   Biddend wag op U
.          D             G
   Want my redding is in Hom</lyrics>
<title>Psalm 130</title>
<aka>Ek sal wag op U, </aka>
<key>G</key>
</song>